2017 Shoprite & Checkers Namibian
Champion Boerewors Competition

Is jy Namibië se Boereworskampioen vir 2017?
Wil jy graag 'n bakkie wen?



FANTASTIESE NUUS!

Outjo Wildsfees bied in 2017 saam met Shoprite & Checkers 'n Boereworskompetisie aan - die gelukkige wenner hoef nie aan die streeksuitdunne deel te neem nie en dring outomaties deur na die finaal in Windhoek!
Skryf sommer nou in – stuur jou naam en van, sel no en epos adres na julianavdw64@gmail.com met onderwerp BOEREWORSKOMPETISIE 2017
Bestudeer reëls en regulasies noukeurig.

Klik op link onder
https://www.facebook.com/notes/outjo-wildsfees/shoprite-checkers-namibian-champion-boerewors-competition/941043092667815